Wat moet ek doen omtrent my loopbaan? ...

Gaan voort [more]
om meer te lees

registreer [more]
om jou eie rekening oop te maak en jou program te begin
teken aan [more]
om toegang tot jou rekening te kry
mentors [more]
ondersteun die individu
organisasies [more]
ondersteun die proses
Mobile AFR
Jy mag voortgaan na die volgende stap, naamlik om jou rekening oop te maak.
[more]

'n Loopbaanpad is een van die belangrikste onderdele van 'n mens se lewe

Dit word dikwels hanteer as 'n eenvoudige besluit, of as 'n vraag waarvoor 'n antwoord gesoek word. Dikwels word verwag iemand anders moet die antwoord verskaf.

 

Jy kan egter jou loopbaan anders benader

Jy kan dit beskou as die resultaat van 'n intensiewe proses met baie onderdele wat oor 'n lang tydperk strek.

Jy kan die sentrale speler wees, die persoon aan beheer

Sodoende kan jy jou geleenthede vermeerder.

Career Manager maak 'n eenvoudige voorstel:

Dit is

 

As jy 'n sinvolle proses volg wat bestaan uit verskillende goed geselekteerde stappe, sal jy naby aan 'n waarborg van 'n goeie loopbaan kom.

Vir beginners en veterane

 

Of jy reeds baie jare ervaring het of onseker is oor jou loopbaan, Career Manager kan jou help om jou kennis omtrent jou vaardighede, voorkeure, belangstellings en eienskappe te ontwikkel. Dit sal jou rigting gee oor die studiemetodies wat jou die beste pas, leiding gee oor hoe om verhoudings te hanteer en jou 'n beter begrip van jouself gee. Jy sal betrek word by verskeie aktiwiteite -- dit verbreed die omvang van jou ingreep op die saak, dit berei jou voor vir die vereistes om 'n loopbaan te vestig, en dit plaas jou in beheer.

Hierdie web applikasie sal jou deurentyd riglyne gee. Daarby sal jou Mentor verseker dat jou insette in die kol bly.

Vir 'n kort oorsig oor die stappe wat volg, klik hier [more]

Vir inligting oor Mentors, klik hier [more]

branchesBlock